polisiewoordvoerder [boodskap #142058] |
Di, 06 Junie 2023 19:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20196 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
polisiewoordvoerder
Afbreking: po•li•sie•woord•voer•der
Samestelling: polisie + woordvoerder
Selfstandige naamwoord: polisiewoordvoerder
Meervoud: polisiewoordvoerders
Verkleinwoord: polisiewoordvoerdertjie
Meervoud van verkleining: polisiewoordvoerdertjies
Betekenis:
• Persoon wat die polisie verteenwoordig en namens hulle praat.
Gebruik:
• 'n Polisiewoordvoerder het die inbraak bevestig.
Vertaling:
Engels: police spokesman, police spokesperson
Nederlands: politiewoordvoerder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|