Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verbeeldingloos
verbeeldingloos [boodskap #141841] Ma, 15 Mei 2023 11:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verbeeldingloos
Afbreking: ver•beel•ding•loos
Samestelling: verbeelding + -loos


Byvoeglike naamwoord: verbeeldingloos
Vergrotende trap: verbeeldingloser
Oortreffende trap: verbeeldingloosste
Attributief: verbeeldinglose

Betekenis:
• Sonder die nodige verbeelding en oorspronklikheid.

Gebruik:
• Die kind se opstelle is totaal verbeeldingloos.

Sinoniem:
• allerdaags
• onkreatief
• ongeïnspireerd
• onoorspronklik
• stereotiep

Antoniem:
• verbeeldingryk

Vertaling:
Engels: unimaginative, uninventive
Nederlands: verbeeldingloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saamsweer
Volgende onderwerp: kougom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:32:55 MGT 2024