Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dreigement
dreigement [boodskap #141651] Wo, 26 April 2023 16:54
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dreigement
Afbreking: drei•ge•ment


Selfstandige naamwoord: dreigement
Meervoud: dreigemente
Verkleinwoord: dreigementjie
Meervoud van verkleining: dreigementjies

Betekenis:
• Die woorde waarmee iemand gedreig of banggepraat word.

Gebruik:
• Die dreigement val op dowe ore.

Sinoniem:
• afpersing
• intimidasie
• vermaning

Vertaling:
Engels: threat
Nederlands: dreigement

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dramaties
Volgende onderwerp: driedimensioneel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 17:40:49 MGT 2024