Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Burundiër
Burundiër [boodskap #141639] Di, 25 April 2023 13:04
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Burundiër
Afbreking: Bu•run•di•ër
Samestelling: Burundi + -ër


Selfstandige naamwoord: Burundiër
Meervoud: Burundiërs
Verkleinwoord: Burundiërtjie
Meervoud van verkleining: Burundiërtjies

Betekenis:
• 'n Persoon van die land Burundi.

Gebruik:
• Die Burundiërs is gawe mense.

Afgelei:
• Burundees

Vertaling:
Engels: Burundian
Nederlands: Burundees

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: splyt
Volgende onderwerp: kunstig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 17:43:05 MGT 2024