Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » droes
droes [boodskap #141626] Ma, 24 April 2023 11:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20214
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
droes
Afbreking: droes


Selfstandige naamwoord: droes
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Aansteeklike siekte by eenhoewige diere; lugweginfeksie by perdagtiges; nuwesiekte.
• 'n Verwysing na die duiwel; satan.
• Die drifsel op gesmelte metaal.
• Fyn steenkool.

Gebruik:
• Die veearts het die perd met droes gediagnoseer.
• Die droes haal jou!
• Om die onsuiwerhede te verwyder word die metaal in 'n droesketel gesmelt en die droes afgeskep.

Afgelei:
• droesketel

Vertaling:
Engels: strangles; devil, demon
Nederlands: droes

Nota:
• Vir die afsaksel (o.a. by wyn), sien droesem.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kortsteelpyp
Volgende onderwerp: passtuk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 17:34:09 MGT 2024