Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Namibies
Namibies [boodskap #141612] Sa, 22 April 2023 20:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Namibies
Afbreking: Na•mi•bies
Uitspraak:/nɑˈməbis/, /nɑˈmibis/


Byvoeglike naamwoord: Namibies
Attributief: Namibiese

Betekenis:
• Wat op die land Namibië betrekking het.

Gebruik:
• Die Namibiese dollar is sedert 1993 die amptelike geldeenheid van Namibië.

Verwant:
• Namibië
• Namibiër

Vertaling:
Engels: Namibian
Nederlands: Namibisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: songod
Volgende onderwerp: skatkisorder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 17:43:01 MGT 2024