Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kolleksie
kolleksie [boodskap #141598] Vr, 21 April 2023 09:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20214
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kolleksie
Afbreking: kol•lek•sie


Selfstandige naamwoord: kolleksie
Meervoud: kolleksies

Betekenis:
• 'n Versameling van dinge wat bymekaar pas.
• Die handeling van afhaal/insamel/kollekteer.

Gebruik:
• Die versamelaar het 'n pragtige kolleksie van skilderye oor sy leeftyd opgebou.
• Die fondse wat gevorder is moet binne 'n week na kolleksie inbetaal word.

Sinoniem:
• insameling
• invordering
• versameling

Afgelei:
• keurkolleksie
• kollektief

Vertaling:
Engels: collection
Nederlands: collectie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weervoorspeller
Volgende onderwerp: vergoeding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 17:37:37 MGT 2024