Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gepaard
gepaard [boodskap #141537] Wo, 12 April 2023 19:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20214
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gepaard
Afbreking: ge•paard
Samestelling: ge- + paar + -d


Byvoeglike naamwoord: gepaard
Attributief: gepaarde

Betekenis:
• Wat gepaar is; twee-twee in pare saamgaan.

Gebruik:
• Griep gaan met 'n hoë koors gepaard.
• Die boom het gepaarde blare.

Antoniem:
• ongepaard

Afgelei:
• gepaardgaande
• gepaardhoewig
• gepaardtonig

Vertaling:
Engels: paired, coupled, matched
Nederlands: gepaard

Nota:
• Voltooide deelwoord van paar.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pylstert
Volgende onderwerp: katafalk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 17:36:01 MGT 2024