Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » glasspons
glasspons [boodskap #141458] Sa, 01 April 2023 08:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20214
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Glassponse
Glassponse
glasspons
Afbreking: glas•spons
Samestelling: glas + spons


Selfstandige naamwoord: glasspons
Meervoud: glassponse
Verkleinwoord: glassponsie
Meervoud van verkleining: glassponsies

Betekenis:
• 'n Sponsdier in die klas Hexactinellida, dikwels komvormig met 'n skelet van vier- en/of sespuntige spikula van kiesel.

Gebruik:
Glassponse is die langslewende diere op aarde en daar word geglo dat hulle tot 15 000 jaar oud kan word.

Hiperoniem:
• spons

Vertaling:
Engels: glass sponge
Nederlands: glasspons

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bergketting
Volgende onderwerp: hoopvol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 17:34:29 MGT 2024