Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » watermeul
watermeul [boodskap #141452] Vr, 31 Maart 2023 12:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20214
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Watermeul.
'n Watermeul.
watermeul
Afbreking: wa•ter•meul
Samestelling: water + meul


Selfstandige naamwoord: watermeul, watermeule
Meervoud: watermeule, watermeulens
Verkleinwoord: watermeultjie
Meervoud van verkleining: watermeultjies

Betekenis:
• 'n Masjien wat deur water aangedryf word, meestal om graan te maal.

Gebruik:
• In Jan van Riebeeck se tyd is die perdemeul in die Kaap met 'n watermeul vervang.

Wisselvorm:
• watermeule

Verwant:
• windmeul

Vertaling:
Engels: watermill
Nederlands: watermolen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: windmeule
Volgende onderwerp: allopatie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 17:37:05 MGT 2024