Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afemie
afemie [boodskap #141373] Do, 23 Maart 2023 09:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afemie
Afbreking: a•fe•mie


Selfstandige naamwoord: afemie
Meervoud:

Betekenis:
• Motoriese afasie (spraakverlies). 'n Vorm van afasie waar die vermoë om te praat verlore gegaan of ernstig aangetas is.

Gebruik:
Afemie kom meestal voor by die beskadiging van die linkerhemisfeer van die brein, omdat die grootste groep mense regshandig is.

Hiperoniem:
• afasie

Vertaling:
Engels: aphemia
Nederlands: afemie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kossak
Volgende onderwerp: maroelavrug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:59:02 MGT 2024