Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sterfte
sterfte [boodskap #141369] Wo, 22 Maart 2023 20:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sterfte
Afbreking: ster•fte
Samestelling: sterf + -te


Selfstandige naamwoord: sterfte
Meervoud: sterftes

Betekenis:
• Die handeling van sterf/doodgaan.
• Die aantal sterfgevalle op 'n bepaalde tyd of omstandighede.

Gebruik:
• Koningin Elizabeth was die koningin van Engeland van 1952 tot haar sterfte in 2022.
• Die sterftes onder die vee het dramaties toegeneem.

Antoniem:
• geboorte

Hiponiem:
• kankersterfte
• kindersterfte
• moedersterfte
• suigelingesterfte
• veesterfte
• vissterfte
• wiegiesterfte

Afgelei:
• sterftekans
• sterftestatistiek
• sterftesyfer
• sterftetafel

Vertaling:
Engels: death, mortality
Nederlands: sterfte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teateropvoering
Volgende onderwerp: liefdeloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:36:02 MGT 2024