Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woorddoofheid
woorddoofheid [boodskap #141367] Wo, 22 Maart 2023 18:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
woorddoofheid
Afbreking: woord•doof•heid
Samestelling: woord + doofheid


Selfstandige naamwoord: woorddoofheid
Meervoud:

Betekenis:
• Die onvermoë om woorde te verstaan, sonder om fisies doof te wees.

Gebruik:
Woorddoofheid is 'n seldsame tipe afasie wat meestal deur beroerte veroorsaak word.

Sinoniem:
• gehoorafasie

Vertaling:
Engels: word deafness, auditory aphasia
Nederlands: woorddoofheid, auditieve afasie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gehoorafasie
Volgende onderwerp: teateropvoering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:32:50 MGT 2024