Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versiende
versiende [boodskap #141344] So, 19 Maart 2023 19:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versiende
Afbreking: ver•sien•de
Samestelling: ver + siende


Byvoeglike naamwoord: versiende
Attributief: versiende

Betekenis:
• Wat slegs voorwerpe wat ver is duidelik kan sien.
• (figuurlik) Wat goeie insig openbaar; met 'n langtermyndoelwit.

Gebruik:
• Iemand wat versiende is sal byvoorbeeld sukkel om 'n koerant te lees.
• Aleksander was 'n versigtige en versiende politikus.

Wisselvorm:
• vêrsiende

Sinoniem:
• hipermetropie

Antoniem:
• bysiende

Afgelei:
• versiendheid

Vertaling:
Engels: far-sighted, long-sighted, hypermetropic
Nederlands: verziende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: binneland
Volgende onderwerp: Wene
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:26:23 MGT 2024