Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skokbreker
skokbreker [boodskap #141341] So, 19 Maart 2023 17:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skokbreker
Afbreking: skok•bre•ker
Samestelling: skok + breker


Selfstandige naamwoord: skokbreker
Meervoud: skokbrekers
Verkleinwoord: skokbrekertjie
Meervoud van verkleining: skokbrekertjies

Betekenis:
• 'n Toestel wat skok absorbeer en demp.

Gebruik:
• 'n Skokbreker skakel die kinetiese energie van die skok oor na 'n ander vorm van energie (tipies hitte) wat dan verkwis word.

Sinoniem:
• skokabsorbeerder
• skokdemper
• stampveer

Vertaling:
Engels: shock absorber, damper
Nederlands: schokdemper, schokbreker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: litotomie
Volgende onderwerp: breker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:26:50 MGT 2024