Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » litotomie
litotomie [boodskap #141340] So, 19 Maart 2023 16:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
litotomie
Afbreking: li•to•to•mie


Selfstandige naamwoord: litotomie
Meervoud:

Betekenis:
• Die chirurgiese verwydering van stene uit bepaalde organe.

Gebruik:
Litotomie is 'n operasie waartydens nierstene uit die niere, blaasstene uit die urineblaas of galstene uit die galblaas verwyder word.

Vertaling:
Engels: lithotomy
Nederlands: lithotomie

Nota:
• Van Grieks: "lithos" (steen) en "tomos" (sny).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onkunde
Volgende onderwerp: skokbreker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:29:20 MGT 2024