Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervloek
vervloek [boodskap #141338] So, 19 Maart 2023 08:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vervloek
Afbreking: ver•vloek
Samestelling: ver- + vloek


Werkwoord: vervloek
Verlede tyd: het vervloek

Betekenis:
• Om 'n vloek oor iemand uit te spreek.

Gebruik:
• En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek. [Genesis 12:3]

Sinoniem:
• beswadder
• verdoem
• verwens

Antoniem:
• seën

Afgelei:
• vervloeking

Vertaling:
Engels: to curse, damn
Nederlands: vervloeken


Byvoeglike naamwoord: vervloek
Attributief: vervloekte

Betekenis:
• Waarteen bose gevoelens gekoester word.

Gebruik:
• Die vervloekte ketel wil nie werk nie.

Vertaling:
Engels: cursed, damned
Nederlands: vervloekt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: S.A.P.
Volgende onderwerp: onkunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:27:16 MGT 2024