Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » n.C.
n.C. [boodskap #141334] Sa, 18 Maart 2023 18:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
n.C.
Afbreking: n.C.


Afkorting: n.C.

Betekenis:
• Afkorting vir na Christus, in die jaar van ons Here.

Gebruik:
• Jesus Christus is in die jaar 30 n.C. gekruisig.

Vertaling:
Engels: after Christ, A.C.
Latyn: anno Domini, AD
Nederlands: na Christus, n.Chr.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: v.C.
Volgende onderwerp: NGK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:43:41 MGT 2024