Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onmanierlik
onmanierlik [boodskap #141219] Do, 02 Maart 2023 20:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onmanierlik
Afbreking: on•ma•nier•lik
Samestelling: on- + manierlik


Byvoeglike naamwoord: onmanierlik
Vergrotende trap: onmanierliker
Oortreffende trap: onmanierlikste
Attributief: onmanierlike
Partitief: onmanierliks

Betekenis:
• Wat nie goeie maniere is nie.

Gebruik:
• Dit is onmanierlik om die tafel te verlaat as die ander nog eet.

Sinoniem:
• onbeleefd
• onbeskof
• onbeskaafd
• ongemanierd
• onopgevoed

Antoniem:
• manierlik

Afgelei:
• onmanierlikheid

Vertaling:
Engels: ill-mannered, ill‐behaved, unmannerly, rude
Nederlands: onmanierlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blasie
Volgende onderwerp: vasvra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:28:47 MGT 2024