Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sinkkoors
sinkkoors [boodskap #141212] Di, 28 Februarie 2023 19:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sinkkoors
Afbreking: sink•koors
Samestelling: sink + koors


Selfstandige naamwoord: sinkkoors
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Koors wat ontstaan as die dampe van sink ingeasem word.

Gebruik:
• Haar pa is aan sinkkoors dood en haar ma is in 'n ouetehuis opgeneem.

Vertaling:
Engels: zinc fever, zinc chills
Nederlands: zinkkoorts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oriëntasie
Volgende onderwerp: kaaskoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:56:29 MGT 2024