Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oriënteer
oriënteer [boodskap #141210] Di, 28 Februarie 2023 18:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oriënteer
Afbreking: o•ri•ën•teer


Werkwoord: oriënteer
Verlede tyd: het georiënteer

Betekenis:
• Om te rig; in die regte posisie of rigting bring.

Gebruik:
• Voëls oriënteer hulself met betrekking tot 'n kompasrigting deur bedags na die son en snags na die sterre te kyk.

Sinoniem:
• justeer
• oplyn
• rig

Afgelei:
• heroriënteer
• oriëntasie
• oriëntering

Vertaling:
Engels: to orient
Nederlands: oriënteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: golwend
Volgende onderwerp: oriëntasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:19:14 MGT 2024