Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stopsel
stopsel [boodskap #141206] Ma, 27 Februarie 2023 20:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stopsel
Afbreking: stop•sel
Samestelling: stop + -sel


Selfstandige naamwoord: stopsel
Meervoud: stopsels
Verkleinwoord: stopseltjie
Meervoud van verkleining: stopseltjies

Betekenis:
• 'n Stof waarmee iets gevul/gestop word (soos 'n vulsel vir 'n tand, pyp, ens.)

Gebruik:
• My tand se stopsel het uitgeval.
• Die ou man druk 'n stopsel twak in sy pyp.

Hiponiem:
• tandstopsel

Verwant
• stopmiddel
• vulling
• vulsel

Vertaling:
Engels: filling
Nederlands: stopsel

Nota:
• Moenie 'n "stopsel" met 'n "stoppel" verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: insamel
Volgende onderwerp: inhaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:37:23 MGT 2024