Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bewaarder
bewaarder [boodskap #141196] So, 26 Februarie 2023 20:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bewaarder
Afbreking: be•waar•der
Samestelling: bewaar + -der


Selfstandige naamwoord: bewaarder
Meervoud: bewaarders
Verkleinwoord: bewaardertjie
Meervoud van verkleining: bewaardertjies

Betekenis:
• Iemand wat iets oppas.

Gebruik:
• 'n Bewaarder is betrap toe hy dwelms en selfone by die gevangenis wou ingesmokkel.

Sinoniem:
• beskermer
• hoeder
• oppasser
• opsigter
• sipier
• versorger
• waghouer
• wagter

Antoniem:
• bewaarderes (vroulik)

Hiponiem:
• bosbewaarder
• engelbewaarder
• gevangebewaarder
• gevangenebewaarder
• huisbewaarder
• hoofbewaarder
• selbewaarder
• skatbewaarder
• slotbewaarder
• tempelbewaarder
• tronkbewaarder
• vredebewaarder
• wildbewaarder

Vertaling:
Engels: keeper, guardian, caretaker, custodian, conservator
Nederlands: bewaarder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prisonier
Volgende onderwerp: pateet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:38:09 MGT 2024