Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spieëlglad
spieëlglad [boodskap #141186] Vr, 24 Februarie 2023 17:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spieëlglad
Afbreking: spie•ël•glad
Samestelling: spieël + glad


Byvoeglike naamwoord: spieëlglad
Attributief: spieëlgladde

Betekenis:
• Intensiewe vorm van glad. So glad soos 'n spieël.

Gebruik:
• Die wind het bedaar en die see was weer spieëlglad. [Lukas 8:24]

Sinoniem:
• aalglad
• glibberig
• satynglad
• seepglad

Vertaling:
Engels: glassy, mirror-smooth
Nederlands: spiegelglad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afraai
Volgende onderwerp: diskant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:22:27 MGT 2024