Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » epikus
epikus [boodskap #141178] Do, 23 Februarie 2023 15:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
epikus
Afbreking: e•pi•kus


Selfstandige naamwoord: epikus
Meervoud: epikusse, epici

Betekenis:
• 'n Persoon wat eposse (gedigte oor 'n historiese of legendariese figure) skryf.

Gebruik:
• Voltaire was 'n Franse lirikus, dramatikus en epikus.

Sinoniem:
• heldedigter
• heldesanger

Vertaling:
Engels: epicist
Nederlands: epicus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konsiderasie
Volgende onderwerp: tremhalte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:21:12 MGT 2024