Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oftalmoloog
oftalmoloog [boodskap #141174] Do, 23 Februarie 2023 13:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oftalmoloog
Afbreking: of•tal•mo•loog


Selfstandige naamwoord: oftalmoloog
Meervoud: oftalmoloë

Betekenis:
• 'n Mediese spesialis wat in oogheelkunde spesialiseer.

Gebruik:
• Die oftalmoloog verwyder die pasiënt se katarak.

Sinoniem:
• okulis
• oogarts
• oogdokter
• oogheelkundige
• oogkundige
• oogspesialis

Verwant:
• oftalmologie

Vertaling:
Engels: ophthalmologist
Nederlands: oftalmoloog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sportman
Volgende onderwerp: roerloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:38:25 MGT 2024