slaapsaal [boodskap #141066] |
Vr, 10 Februarie 2023 07:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20216 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slaapsaal
Afbreking: slaap•saal
Samestelling: slaap + saal
Selfstandige naamwoord: slaapsaal
Meervoud: slaapsale
Verkleinwoord: slaapsaaltjie
Meervoud van verkleining: slaapsaaltjies
Betekenis:
• 'n Groot kamer met rye beddens waarin mense kan slaap.
Gebruik:
• Die slaapsaal kan 30 kinders akkommodeer.
Verwant:
• slaapkamer
• slaapvertrek
• stapelbed
Vertaling:
Engels: dormitory, dorter
Nederlands: slaapzaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|