Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verliefdheid
verliefdheid [boodskap #140962] Sa, 28 Januarie 2023 07:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verliefdheid
Afbreking: ver•liefd•heid
Samestelling: verlief(d) + -heid


Selfstandige naamwoord: verliefdheid
Meervoud: verliefdhede

Betekenis:
• Die (meestal hormonale) toestand van verlief wees; 'n romantiese aangetrokkenheid.

Gebruik:
• Sy kon haar verliefdheid kwalik wegsteek.

Sinoniem:
• aangetrokkenheid
• toegeneentheid
• verknogtheid
• verkleefdheid

Afgelei:
• jongmeisieverliefdheid
• verliefdheidswaansin

Vertaling:
Engels: crush, amorousness
Nederlands: verliefdheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lasplek
Volgende onderwerp: seboe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:29:29 MGT 2024