Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weerspieëling
weerspieëling [boodskap #140960] Vr, 27 Januarie 2023 19:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die weerspieëling van die landskap.
Die weerspieëling van die landskap.
weerspieëling
Afbreking: weer•spie•ë•ling
Samestelling: weerspieël + -ing


Selfstandige naamwoord: weerspieëling
Meervoud: weerspieëlings

Betekenis:
• Die weerkaatsing van lig vanaf 'n oppervlak.
• (figuurlik) Iets wat dieselfde is.

Gebruik:
• Sy skrik toe sy die weerspieëling van haarself in die water sien.
• TV is nie noodwendig 'n weerspieëling van 'n gemeenskap nie.

Sinoniem:
• refleksie
• terugkaatsing
• weerglans
• weerkaatsing

Vertaling:
Engels: reflection
Nederlands: weerspiegeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snelskrif
Volgende onderwerp: lasplek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 09:51:28 MGT 2024