Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herlaai
herlaai [boodskap #140836] So, 15 Januarie 2023 16:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herlaai
Afbreking: her•laai
Samestelling: her- + laai


Werkwoord: herlaai
Verlede tyd: het herlaai

Betekenis:
• Om iets wat leeg is weer te vul (battery, vuurwapen, ens).
• (rekenaars) Om 'n program of webblad van voor af in die rekenaar se geheue te laai.

Gebruik:
• Die mans skiet terwyl die vroue die gewere herlaai.
• Die rekenaar het gevries en moet herlaai word.

Sinoniem:
• herbegin
• hervul
• oorbegin
• terugstel

Afgelei:
• herlaaibaar
• herlaaide
• herlaaiing

Vertaling:
Engels: to reload
Nederlands: herladen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grofgrein
Volgende onderwerp: herlewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:07:07 MGT 2024