Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dinastie
dinastie [boodskap #140832] So, 15 Januarie 2023 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dinastie
Afbreking: di•nas•tie


Selfstandige naamwoord: dinastie
Meervoud: dinastieë

Betekenis:
• 'n Reeks heersers van dieselfde familie wat oor generasies mag uitoefen.

Gebruik:
• Die Qin-dinastie was die eerste keiserlike dinastie van Sjina en het van 221 tot 206 v.C. regeer.

Sinoniem:
• koningshuis
• stamhuis
• vorstehuis

Afgelei:
• dinastiek
• dinasties (b.nw.)

Vertaling:
Engels: dynasty
Nederlands: dynastie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Ysland
Volgende onderwerp: polities
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:46:20 MGT 2024