Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Ysland
Ysland [boodskap #140831] So, 15 Januarie 2023 08:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Ysland.
Kaart van Ysland.
Ysland se vlag.
Ysland se vlag.
Ysland
Afbreking: Ys•land
Samestelling: Ys + land
Uitspraak: /ˈəɪ̯slɑnt/


Pleknaam: Ysland

Betekenis:
• 'n Groot eiland in die Atlantiese Oseaan.
• 'n Europese eilandstaat tussen Groenland en die vasteland van Europa.

Gebruik:
Ysland is die grootste vulkaaneiland ter wêreld.
• Reykjavik is Ysland se hoofstad en grootste stad.

Afgelei:
• Yslander
• Yslands
• Yslandspaat

Vertaling:
Engels: Iceland
Nederlands: IJsland
Yslands: Ísland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versoet
Volgende onderwerp: dinastie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:39:25 MGT 2024