Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diknek
diknek [boodskap #140819] Do, 12 Januarie 2023 19:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diknek
Afbreking: dik•nek
Samestelling: dik + nek


Byvoeglike naamwoord: diknek
Attributief: diknek

Betekenis:
• (figuurlik) Astrant en parmantig.

Gebruik:
• Die man het diknek hier ingestap gekom.
• Die diknek houding gaan jou nêrens bring nie.

Sinoniem:
• astrant
• parmantig
• selfvoldaan

Afgelei:
• diknekkig

Vertaling:
Engels: cheecky, stubborn, obstinate, pigheaded
Nederlands: astrant, parmantig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: totaliteit
Volgende onderwerp: finaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:37:18 MGT 2024