Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spoelsloot
spoelsloot [boodskap #140816] Wo, 11 Januarie 2023 16:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spoelsloot
Afbreking: spoel•sloot
Samestelling: spoel + sloot


Selfstandige naamwoord: spoelsloot
Meervoud: spoelslote
Verkleinwoord: spoelslootjie
Meervoud van verkleining: spoelslootjies

Betekenis:
• 'n Sloot wat deur vloeiende water gevorm is.

Gebruik:
• Die wa het in 'n spoelsloot teenspoed gekry en byna omgeslaan.

Sinoniem:
• donga

Verwant:
• watersloot

Vertaling:
Engels: ditch, donga
Nederlands: sloot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buitelander
Volgende onderwerp: duiwelbesweerder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:46:24 MGT 2024