Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wenspan
wenspan [boodskap #140807] Ma, 09 Januarie 2023 13:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wenspan
Afbreking: wen•span
Samestelling: wen + span


Selfstandige naamwoord: wenspan
Meervoud: wenspanne
Verkleinwoord: wenspannetjie
Meervoud van verkleining: wenspannetjies

Betekenis:
• Die span wat wen.

Gebruik:
• Almal wil vir die wenspan speel.

Antoniem:
• verloorspan

Vertaling:
Engels: winning team
Nederlands: winnende ploeg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: handdoekreling
Volgende onderwerp: reisagentskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:14:15 MGT 2024