Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bobotie
bobotie [boodskap #140805] Ma, 09 Januarie 2023 11:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bobotie
Afbreking: bo•bo•tie


Selfstandige naamwoord: bobotie
Meervoud: boboties

Betekenis:
• 'n Tradisionele gereg van maalvleis en kerrie, met 'n bolaag van eiers, melk en borrie.

Gebruik:
• Ons eet vanaand bobotie en geelrys.

Vertaling:
Engels: bobotie, curried minced meat
Nederlands: bobotie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doringagtig
Volgende onderwerp: handdoekreling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:53:17 MGT 2024