Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lyfvlegter
lyfvlegter [boodskap #140787] Do, 05 Januarie 2023 06:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Lyfvlegter.
'n Lyfvlegter.
lyfvlegter
Afbreking: lyf•vleg•ter
Samestelling: lyf + vleg + -ter
Uitspraak: /ˈləi̯ˌflɛχ.tər/


Selfstandige naamwoord: lyfvlegter
Meervoud: lyfvlegters
Verkleinwoord: lyfvlegtertjie
Meervoud van verkleining: lyfvlegtertjies

Betekenis:
• 'n Lenige akrobaat wat sy lyf op ongewone maniere kan buig en draai.

Gebruik:
• Die gehoor vergaap hulle aan die talentvol lyfvlegter. Dit moet tog seer wees!

Sinoniem:
• kontorsionis
• slangmens

Vertaling:
Engels: contortionist, person made of rubber
Nederlands: slangenmens, contorsionist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: graafskap
Volgende onderwerp: huiwer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:31:39 MGT 2024