Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » graafskap
graafskap [boodskap #140786] Wo, 04 Januarie 2023 20:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
graafskap
Afbreking: graaf•skap
Samestelling: graaf + -skap


Selfstandige naamwoord: graafskap
Meervoud: graafskappe
Verkleinwoord: graafskappie
Meervoud van verkleining: graafskappies

Betekenis:
• (histories) Die waardigheid van 'n graaf.
• (histories) Gebied wat deur 'n graaf bestuur is.
• Administratiewe gebied in die Verenigde Koninkryk of die Verenigde State.

Gebruik:
• Die graafskap is aan hom aangebied, maar hy het dit van die hand gewys.
• In die Middeleeue was Holland en Vlaandere graafskappe gewees.
• Die graafskap Kent is 'n in die suidweste van Engeland geleë.

Afgelei:
• paltsgraafskap

Vertaling:
Engels: earldom; county
Nederlands: graafschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: glasiologie
Volgende onderwerp: lyfvlegter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:41:55 MGT 2024