Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soepeer
soepeer [boodskap #140775] Ma, 02 Januarie 2023 13:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
soepeer
Afbreking: soe•peer


Werkwoord: soepeer
Verlede tyd: het gesoepeer

Betekenis:
• (deftig) Om aandete te nuttig.

Gebruik:
• Ons gaan vanaand by vriende soepeer.

Vertaling:
Engels: to eat dinner
Nederlands: avondmaal eten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jis
Volgende onderwerp: alchemis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:38:11 MGT 2024