Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » radioaktiwiteit
radioaktiwiteit [boodskap #140772] So, 01 Januarie 2023 14:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
radioaktiwiteit
Afbreking: ra•di•o•ak•ti•wi•teit
Samestelling: radio + aktiwiteit


Selfstandige naamwoord: radioaktiwiteit
Meervoud:

Betekenis:
• Die uitstraal van deeltjies a.g.v. die disintegrasie van die atoomkern.

Gebruik:
• 'n Oordosis radioaktiwiteit kan dodelik wees.

Verwant
• radioaktief

Vertaling:
Engels: radioactivity
Nederlands: radioactiviteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: radioaktief
Volgende onderwerp: edeles
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:37:56 MGT 2024