Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mistigheid
mistigheid [boodskap #140756] Do, 29 Desember 2022 09:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Mistige weer.
Mistige weer.
mistigheid
Afbreking: mis•tig•heid
Samestelling: mistig + -heid


Selfstandige naamwoord: mistigheid
Meervoud: mistighede

Betekenis:
• Die toestand van mistig wees (met lae wolke op die grond).

Gebruik:
• Die mistigheid het eers later die oggend begin opklaar.

Sinoniem:
• dynserigheid
• wasigheid

Vertaling:
Engels: mistiness
Nederlands: mistigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: palielie
Volgende onderwerp: reëel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:42:48 MGT 2024