Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besproei
besproei [boodskap #140751] Di, 27 Desember 2022 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besproei
Afbreking: be•sproei
Samestelling: be- + sproei


Werkwoord: besproei
Verlede tyd: het besproei

Betekenis:
• Om met fyn druppels nat te maak.

Gebruik:
• Die boer besproei sy lande.

Sinoniem:
• begiet
• besprinkel
• irrigeer
• natlei
• natspuit
• water

Afgelei:
• besproeibaar
• besproeide
• besproeiing
• besproeier

Vertaling:
Engels: to spray onto, water, irrigate
Nederlands: besproeien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Moldawiër
Volgende onderwerp: hyskraan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:00:07 MGT 2024