Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Slowakye
Slowakye [boodskap #140744] Ma, 26 Desember 2022 09:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Slowakye.
Kaart van Slowakye.
Vlag van Slowakye.
Vlag van Slowakye.
Slowakye
Afbreking: Slo•wa•ky•e


Pleknaam: Slowakye

Betekenis:
• 'n Land in Sentraal-Europa, amptelik die Slowaakse Republiek.

Gebruik:
Slowakye se hoofstad en grootste stad is Bratislava.

Afgelei:
• Slowaak
• Slowaaks

Vertaling:
Engels: Slovakia
Nederlands: Slowakije

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Pool
Volgende onderwerp: Slowaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:45:24 MGT 2024