Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Tsjeggië
Tsjeggië [boodskap #140740] Ma, 26 Desember 2022 09:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Tsjeggië.
Kaart van Tsjeggië.
Vlag van Tsjeggië.
Vlag van Tsjeggië.
Tsjeggië
Afbreking: Tsjeg•gi•ë
Uitspraak: /'ʃɛxɪˌə/


Pleknaam: Tsjeggië

Betekenis:
• 'n Land in Sentraal-Europa, amptelik die Tsjeggiese Republiek.

Gebruik:
Tsjeggië se hoofstad en grootste stad is Praag.

Verwant:
• Tsjeg
• Tsjeggies

Vertaling:
Engels: Czechia, Czech Republic
Nederlands: Tsjechië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Tsjeg
Volgende onderwerp: Slowenië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:50:07 MGT 2024