Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Letland
Letland [boodskap #140735] Ma, 26 Desember 2022 08:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Letland.
Kaart van Letland.
Vlag van Letland.
Vlag van Letland.
Letland
Afbreking: Let•land
Samestelling: Let + land


Pleknaam: Letland

Betekenis:
• 'n Land in Noordoos-Europa, amptelik die Republiek Letland.

Gebruik:
• Die hoofstad van Letland is Riga en die amptelike taal is Lets.

Verwant:
• Let
• Letlander
• Lets
• Letties

Vertaling:
Engels: Latvia
Nederlands: Letland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tekort
Volgende onderwerp: Sweeds
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:08:13 MGT 2024