Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vogmaat
vogmaat [boodskap #140733] Ma, 26 Desember 2022 07:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vogmaat
Afbreking: vog•maat
Samestelling: vog + maat


Selfstandige naamwoord: vogmaat
Meervoud: vogmate

Betekenis:
• 'n Maat vir vloeistof.

Gebruik:
• 'n Pint is 'n vogmaat gelykstaande aan een agste van 'n gelling.

Sinoniem:
• vloeistofmaat

Hiponiem:
• aam
• dragme
• gelling
• liter
• mutsje
• pint

Vertaling:
Engels: liquid measure
Nederlands: vochtmaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Fin
Volgende onderwerp: tekort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:01:36 MGT 2024