Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Fin
Fin [boodskap #140732] So, 25 Desember 2022 19:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Fin
Afbreking: Fin


Selfstandige naamwoord: Fin
Meervoud: Finne

Betekenis:
• 'n Inwoner of burger van Finland, 'n land in Noord-Europa.

Gebruik:
• 'n Fin het die prys gewen.

Sinoniem:
• Finlander

Vertaling:
Engels: Finn
Nederlands: Fin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Monegask
Volgende onderwerp: vogmaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:55:56 MGT 2024