Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleinburgerlik
kleinburgerlik [boodskap #140726] So, 25 Desember 2022 08:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleinburgerlik
Afbreking: klein•bur•ger•lik
Samestelling: klein + burgerlik


Byvoeglike naamwoord: kleinburgerlik
Vergrotende trap: kleinburgerliker
Oortreffende trap: kleinburgerlikste
Attributief: kleinburgerlike
Partitief: kleinburgerliks

Betekenis:
• Met betrekking tot die lae sosiale stand, meestal figuurlik, geestelik bekrompe.

Gebruik:
• Die kleinburgerlike fiksasie met Saartjie Baartman het nou polities korrek geword. [Vrydenker op Twitter]

Sinoniem:
• bekrompe
• bourgeois
• kleingeestig
• proletaries
• verkramp

Antoniem:
• kosmopolities

Afgelei:
• kleinburgerlikheid

Vertaling:
Engels: narrow-minded
Nederlands: kleinburgerlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Kroaat
Volgende onderwerp: Groot-Brittanje
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:06:45 MGT 2024