Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Kroasië
Kroasië [boodskap #140724] So, 25 Desember 2022 07:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Kroasië.
Kaart van Kroasië.
Vlag van Kroasië.
Vlag van Kroasië.
Kroasië
Afbreking: Kro•a•sië


Pleknaam: Kroasië

Betekenis:
• 'n Land in Oos-Europa, suid van Hongarye.

Gebruik:
Kroasië se hoofstad en grootste stad is Zagreb.

Verwant:
• Kroaat
• Kroaties

Vertaling:
Engels: Croatia
Nederlands: Kroatië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lushof
Volgende onderwerp: Kroaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:04:24 MGT 2024