Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Kenia
Kenia [boodskap #140722] Sa, 24 Desember 2022 20:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Kenia.
Kaart van Kenia.
Vlag van Kenia.
Vlag van Kenia.
Kenia
Afbreking: Ke•ni•a


Pleknaam: Kenia

Betekenis:
• 'n Land in Oos-Afrika, amptelik die Republiek Kenia.

Gebruik:
Kenia se hoofstad en grootste stad is Nairobi.

Afgelei:
• Keniaan
• Keniaans

Vertaling:
Engels: Kenya
Nederlands: Kenia

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Keniaan
Volgende onderwerp: lushof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:39:35 MGT 2024